1. Skip to Menu
  2. Skip to Content
  3. Skip to Footer>

'n Groot Verskeideneid Houtmeubels vir jou om van te kies..

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
 
Welcome to Ougat Meubels Online

Ougat Meubels is net wat die naam sê (oulik / cute, niks OU Meubels nie). Ons is ‘n familiebesigheid wat al sedert 1998 besigheid doen in Mosselbaai. Die eienaars van Ougat Meubels is Frankie en Gerrie du Toit, met die hulp van hulle dogter Cornél en Wikus Schoeman.

Ons spesialiseer in Soliede Houtmeubels. Enige tipe hout, bv. Swarthout, Oregon, Eikehout, Denne en nog vele meer tipes hout. Meubels kan ook op u spesifikasies gemaak word, dit is nou te sê as jy nie iets in die winkel kry wat daardie hoekie in ‘n vertrek gaan pas of perfek vul nie.

Behalwe vir tradisionele meubels het ons ook ‘n groot reeks “Beachhouse” meubels perfek vir enge naby-die-see of vakansie tuiste. Ons het ook 'n groot verskeidenheid patio meubels wat verskaf word deur Fechters van Knysna.

Vir enige navrae kan u ons gerus kontak. Ons is glad nie ge-affilieer met enige ander besigheid nie, dit is net ons hier in Mosselbaai.

Diningroom

Click Above to view Diningroom Furniture

Livingroom

Click Above to view Livingroom Furniture

Bedroom

Click Above to view Bedroom Furniture

Kitchen

Click Above to view Kitchen Furniture